1 Kronieke 8:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Ulam was manne, dapper helde wat die boog gespan het, en hulle het baie kinders en kindskinders gehad, honderd-en-vyftig. Hulle was almal uit die seuns van Benjamin.

1 Kronieke 8

1 Kronieke 8:32-40