1 Kronieke 9:3-6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

3. En in Jerusalem het gewoon van die seuns van Juda en van die seuns van Benjamin en van die seuns van Efraim en Manasse:

4. Útai, die seun van Ammíhud, die seun van Omri, die seun van Imri, die seun van Bani, van die seuns van Peres, die seun van Juda;

5. en van die Siloniete: Asája, die eersgeborene, en sy seuns;

6. en van die seuns van Serag: Jehúel en hulle broers, seshonderd-en-negentig;

1 Kronieke 9