1 Kronieke 8:26-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. en Sámserai en Sehárja en Atálja

27. en Jaärésja en Elía en Sigri, die seuns van Jeróham.

28. Hulle was hoofde van families, volgens hulle afstamming, hoofde; hulle het in Jerusalem gewoon.

29. En in Gíbeon het die vader van Gíbeon gewoon, en die naam van sy vrou was Máäga.

1 Kronieke 8