1 Kronieke 7:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle almal was seuns van Aser, hoofde van families, uitgesoekte dapper helde, hoofde van die vorste; en hulle geslagsregister het betrekking gehad op diens in die oorlog; hulle aantal was ses-en-twintigduisend man.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:38-40