1 Kronieke 8:1-6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Benjamin was die vader van Bela, sy eersgeborene; die tweede, Asbel; en die derde, Agrag,

2. die vierde, Noha; en die vyfde, Rafa.

3. En Bela het seuns gehad: Addar en Gera en Abíhud

4. en Abisúa en Naäman en Ahóag

5. en Gera en Sefúfan en Huram.

6. En dit was die seuns van Ehud (hulle was hoofde van families van die inwoners van Geba, en hulle is in ballingskap na Manáhat weggevoer —

1 Kronieke 8