1 Kronieke 8:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Benjamin was die vader van Bela, sy eersgeborene; die tweede, Asbel; en die derde, Agrag,

2. die vierde, Noha; en die vyfde, Rafa.

3. En Bela het seuns gehad: Addar en Gera en Abíhud

1 Kronieke 8