1 Kronieke 7:35-40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

35. En die seuns van sy broer Helem was: Sofag en Jimna en Seles en Amal.

36. Die seuns van Sofag was: Suag en Harnéfer en Sual en Beri en Jimra,

37. Beser en Hōd en Samma en Silsa en Jitran en Beëra.

38. En die seuns van Jeter was: Jefúnne en Pispa en Ara.

39. En die seuns van Ulla was: Arag en Hánniël en Risja.

40. Hulle almal was seuns van Aser, hoofde van families, uitgesoekte dapper helde, hoofde van die vorste; en hulle geslagsregister het betrekking gehad op diens in die oorlog; hulle aantal was ses-en-twintigduisend man.

1 Kronieke 7