1 Kronieke 6:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Amram was: Aäron en Moses, en Mirjam; en die seuns van Aäron was: Nadab en Abíhu, Eleásar en Ítamar.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:1-4