1 Kronieke 6:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE seuns van Levi was: Gerson, Kehat en Merári.

2. En die seuns van Kehat was: Amram, Jishar en Hebron en Ússiël.

3. En die seuns van Amram was: Aäron en Moses, en Mirjam; en die seuns van Aäron was: Nadab en Abíhu, Eleásar en Ítamar.

1 Kronieke 6