1 Kronieke 26:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sy broers, dapper manne, tweeduisend-sewehonderd familiehoofde; en koning Dawid het hulle aangestel oor die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van die Manassiete vir enige saak van God en enige saak van die koning.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:31-32