1 Kronieke 26:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van die Hebroniete was Jería die hoof — daar is na die Hebroniete volgens hulle afstamming, volgens families, ’n ondersoek ingestel in die veertigste jaar van die koningskap van Dawid, en daar is onder hulle dapper helde gevind in Jaéser in Gílead —

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:23-32