1 Kronieke 26:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WAT die afdelings van die poortwagters betref, by die Koragiete het behoort Meselémja, die seun van Korē, van die seuns van Ébjasaf.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:1-2