27. die twintigste vir Eliáta; sy seuns en sy broers, twaalf;
28. die een-en-twintigste vir Hotir; sy seuns en sy broers, twaalf;
29. die twee-en-twintigste vir Giddálti; sy seuns en sy broers, twaalf;
30. die drie-en-twintigste vir Mahásiot; sy seuns en sy broers, twaalf;
31. die vier-en-twintigste vir Romámti-Eser; sy seuns en sy broers, twaalf.