1 Kronieke 25:19-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. die twaalfde vir Hasábja; sy seuns en sy broers, twaalf;

20. die dertiende vir Súbael; sy seuns en sy broers, twaalf;

21. die veertiende vir Mattítja; sy seuns en sy broers, twaalf;

22. die vyftiende vir Jéremot; sy seuns en sy broers, twaalf;

23. die sestiende vir Hanánja; sy seuns en sy broers, twaalf;

1 Kronieke 25