1 Kronieke 25:10-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. die derde vir Sakkur; sy seuns en sy broers, twaalf;

11. die vierde vir Jisri; sy seuns en sy broers, twaalf;

12. die vyfde vir Netánja; sy seuns en sy broers, twaalf;

13. die sesde vir Bukkía; sy seuns en sy broers, twaalf;

14. die sewende vir Jesaréla; sy seuns en sy broers, twaalf;

1 Kronieke 25