9. die vyfde vir Malkía, die sesde vir Míjamin,
10. die sewende vir Hakkos, die agtste vir Abía,
11. die negende vir Jésua, die tiende vir Segánja,
12. die elfde vir Éljasib, die twaalfde vir Jakim,
13. die dertiende vir Huppa, die veertiende vir Jesébeab,
14. die vyftiende vir Bilga, die sestiende vir Immer,
15. die sewentiende vir Hesir, die agttiende vir Happísses,
16. die negentiende vir Petágja, die twintigste vir Eségiël,
17. die een-en-twintigste vir Jagin, die twee-en-twintigste vir Gamul,
18. die drie-en-twintigste vir Delája, die vier-en-twintigste vir Maäsja.
19. Dit was hulle ampsorde vir hul diens, om in die huis van die Here te gaan volgens die verordening deur hul vader Aäron aan hulle, soos die Here, die God van Israel, hom beveel het.