1 Kronieke 24:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit was hulle ampsorde vir hul diens, om in die huis van die Here te gaan volgens die verordening deur hul vader Aäron aan hulle, soos die Here, die God van Israel, hom beveel het.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:10-29