1 Kronieke 2:51-53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

51. Salma, die vader van Betlehem, Haref, die vader van Bet-Gader.

52. En die seuns van Sobal, die vader van Kirjat-Jeárim, was Hároë en die helfte van Menúgōt.

53. En die geslagte van Kirjat-Jeárim was: die Jitriete en Putiete en Sumatiete en die Misraïete; uit hulle het die Sóreatiete en Estaoliete voortgekom.

1 Kronieke 2