1 Kronieke 12:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl hy na Siklag trek, het daar uit Manasse na hom oorgeloop: Adnag en Jósabad en Jedíael en Mígael en Jósabad en Elíhu en Sílletai, hoofde van die geslagte van Manasse.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:17-26