1 Kronieke 11:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook ’n Egiptenaar verslaan, ’n groot man, vyf el; en in die hand van die Egiptenaar was ’n spies soos ’n wewersbalk; maar hy het na hom afgegaan met ’n stok en die spies uit die hand van die Egiptenaar geruk en hom met sy eie spies doodgesteek.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:20-26