1 Kronieke 11:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Benája, die seun van Jójada, ’n dapper man, groot van daad, uit Kábseël; hy het die twee groot helde van Moab verslaan; en hy het afgegaan en ’n leeu binne-in ’n kuil doodgeslaan op ’n sneeudag.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:19-29