1 Kronieke 10:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul het gesterwe weens ontrou wat hy teen die Here begaan het, weens die woord van die Here wat hy nie gehou het nie; en ook omdat hy die gees van ’n afgestorwene om inligting gevra het,

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:4-14