1 Kronieke 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het al die dapper manne hulle gereedgemaak en die lyk van Saul en die lyke van sy seuns saamgeneem en dit na Jabes gebring en hulle bene begrawe onder die terpentynboom in Jabes, en sewe dae lank gevas.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:5-14