1 Korinthiërs 7:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onttrek julle nie aan mekaar nie, behalwe met wedersydse ooreenstemming vir ’n tyd lank om julle aan vas en gebed te kan wy; en kom weer bymekaar, sodat die Satan julle nie in versoeking bring deur julle gebrek aan selfbeheersing nie.

1 Korinthiërs 7

1 Korinthiërs 7:3-11