1 Korinthiërs 7:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.

1 Korinthiërs 7

1 Korinthiërs 7:1-9