1 Korinthiërs 16:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Met betrekking tot die broeder Apollos, by hom het ek sterk aangedring om saam met die broeders na julle te gaan; maar hy was heeltemal onwillig om nou te gaan; hy sal egter gaan wanneer die tyd vir hom geleë is.

1 Korinthiërs 16

1 Korinthiërs 16:6-22