1 Korinthiërs 16:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat niemand hom dan minag nie, maar help hom verder in vrede, dat hy na my toe kan kom; want ek wag vir hom saam met die broeders.

1 Korinthiërs 16

1 Korinthiërs 16:5-17