1 Korinthiërs 15:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Natuurlike liggaam word gesaai, ’n geestelike liggaam word opgewek. Daar is ’n natuurlike liggaam, en daar is ’n geestelike liggaam.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:38-51