1 Korinthiërs 14:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as daar geen uitlêer is nie, laat hy in die gemeente swyg, en laat hy met homself en met God spreek.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:19-37