1 Korinthiërs 14:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as iemand in ’n taal spreek, laat dit dan wees twee of hoogstens drie, en by beurte; en laat een dit uitlê.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:19-31