1 Korinthiërs 14:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Anders, as jy met die gees dank, hoe sal hy wat die plek van ’n onkundige inneem, amen sê op jou danksegging, aangesien hy nie weet wat jy sê nie?

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:6-17