1 Korinthiërs 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoe staan die saak dan? Ek sal met die gees bid, maar ek sal ook met die verstand bid. Ek sal met die gees psalmsing, maar ek sal ook met die verstand psalmsing.

1 Korinthiërs 14

1 Korinthiërs 14:11-21