1 Korinthiërs 10:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as iemand aan julle sê: Dit is afgodsoffer — moet dit dan nie eet nie, ter wille van hom wat dit te kenne gegee het, en ter wille van die gewete — want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan —

1 Korinthiërs 10

1 Korinthiërs 10:26-33