1 Korinthiërs 10:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as een van die ongelowiges julle nooi en julle is gewillig om te gaan, eet dan alles wat julle voorgesit word sonder om navraag te doen, ter wille van die gewete.

1 Korinthiërs 10

1 Korinthiërs 10:20-33