1 Konings 7:51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe al die werk wat koning Salomo in die huis van die Here gemaak het, gereed was, het Salomo die geheiligde gawes van sy vader Dawid ingebring; die silwer en die goud en die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van die Here neergesit.

1 Konings 7

1 Konings 7:50-51