1 Konings 7:50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die skottels en die messe en die komme en die rookpanne en die vuurpanne, van fyn goud; en die skarniere vir die deure van die binneste vertrek, van die Allerheiligste, en vir die deure van die saal, van die hoofvertrek, van goud.

1 Konings 7

1 Konings 7:46-51