1 Konings 7:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die opening daarvan was binnekant die kraag, en boontoe een el; en die opening daarvan was rond, in die vorm van ’n voetstuk, anderhalf el; en ook die opening daarvan was graveerwerk, maar die sluitplate daarvan was vierkantig, nie rond nie.

1 Konings 7

1 Konings 7:23-38