1 Konings 7:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En elke afspoelwaentjie het vier koperwiele en koperasse gehad, en sy vier hoekstyle het skouerstukke gehad; onder teen die wasbak was die skouerstukke vasgegiet; teenoor elkeen was kranse.

1 Konings 7

1 Konings 7:26-39