1 Konings 7:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar was vlegwerke — die maaksel van die vlegwerk was gedraaide drade, ’n maaksel van kettinkies — vir die kapitele op die top van die pilare; sewe vir die een kapiteel en sewe vir die ander kapiteel.

1 Konings 7

1 Konings 7:16-21