1 Konings 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het twee kapitele gemaak om op die toppe van die pilare te sit, gietwerk van koper; vyf el was die hoogte van die een kapiteel, en vyf el was die hoogte van die ander kapiteel.

1 Konings 7

1 Konings 7:12-25