1 Konings 6:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die ingang van die onderste verdieping was aan die suidelike sykant van die huis, en wenteltrappe het opgegaan na die middelste, en van die middelste na die derde.

1 Konings 6

1 Konings 6:4-17