1 Konings 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die huis gebou is, is dit opgetrek van klippe, kant en klaar uit die breekplek: hamers en koubeitels, enige ystergereedskap, is nie gehoor by die huis toe dit gebou is nie.

1 Konings 6

1 Konings 6:5-15