1 Konings 22:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here — hy het gewandel in die weg van sy vader en in die weg van sy moeder en in die weg van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het.

1 Konings 22

1 Konings 22:52-54