1 Konings 22:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ahásia, die seun van Agab, het koning geword oor Israel in Samaría in die sewentiende jaar van Jósafat, die koning van Juda, en het twee jaar oor Israel geregeer.

1 Konings 22

1 Konings 22:48-54