1 Konings 22:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het geheel en al in die weg van sy vader Asa gewandel — daarvan het hy nie afgewyk nie — deur te doen wat reg was in die oë van die Here.

1 Konings 22

1 Konings 22:42-49