1 Konings 22:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jósafat was vyf-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Asúba, die dogter van Silhi.

1 Konings 22

1 Konings 22:41-49