1 Konings 22:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Agab en alles wat hy gedoen het, en die ivoorhuis wat hy gebou het, en al die stede wat hy gebou het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

1 Konings 22

1 Konings 22:32-48