1 Konings 22:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle die wa uitspoel by die dam van Samaría, het die honde sy bloed gelek (terwyl die hoere hulle daarin was), volgens die woord van die Here wat Hy gespreek het.

1 Konings 22

1 Konings 22:33-39