En hy het baie afskuwelik gehandel deur agter die drekgode aan te loop net soos die Amoriete gedoen het wat die Here voor die kinders van Israel uit verdrywe het.