1 Konings 21:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarlik, daar was niemand soos Agab wat homself verkoop het om te doen wat verkeerd is in die oë van die Here nie, omdat sy vrou Isébel hom verlei het.

1 Konings 21

1 Konings 21:20-29